Vleismerino · Suid-Afrika
Dierregister, geboortekennisgewings, dekking- en speenrekords, lam- en speenpersentasies — en uitvoer reguit na die SA Vleismerino Genootskap se formate.
EID- en barkodelesers tik direk in — of gebruik die foon se kamera.
Alles word plaaslik gestoor en sink outomaties sodra daar weer sein is.
Geboortekennisgewings, IntWD-sinkronisering en speengewig-lêers.
Prys
Begin gratis en toets die app met jou eie kudde. R600 eenmalig maak al die uitvoer- en soekfunksies oop. Betaling word veilig deur PayFast verwerk.
Wat ander kos
Pryse van die aanbieders se eie webwerwe, Oktober 2026.
Kontak
Vra iets, of ek kom wys jou hoe dit op jou eie kudde werk — ek is ook ’n Vleismerino-teler.